
Huisgenoot
February 18, 2025 at 10:19 AM
Party is koploos, ander het nie ledemate nie. Hulle is almal poppe waarvan die meeste gebruik word om in te plant. Hulle het name en stories van hulle eie. En álmal was haar tuin- en geselsgenote in die donkerste tyd van haar lewe: https://www.netwerk24.com/huisgenoot/nuus/fotos-hiers-my-unieke-tuin-vol-popplante-almal-het-name-en-hou-my-geselskap-20250217
❤️
👍
💖
💫
😢
🙏
🥰
14