Beweeg Kerk Wellington
                                
                            
                            
                    
                                
                                
                                February 9, 2025 at 06:02 AM
                               
                            
                        
                            *Ons wil saam met julle kuier!!*💯🙌
Ons beplan om op *8 Maart van 11 tot 3* saam met julle by Duke’s Kitchen die dag te spandeer!🔥
Ons gaan braai, gesels en ’n bietjie boere-pret hê. 😉 (Moenie worry nie, jy gaan nie vuil word nie! 🤣)
*Om te registreer, word deel van die groep!*💪🔥
https://chat.whatsapp.com/FniN106ghigFCijWYIzfVa
Hier deel ons al die inligting en reëlings. 😉 Hoop om jou daar te sien! ❤️
                        
                    
                    
                    
                        
                        
                                    
                                        
                                            ❤️
                                        
                                    
                                        
                                            🔥
                                        
                                    
                                    
                                        3