Beweeg Kerk Wellington WhatsApp Channel

Beweeg Kerk Wellington

61 subscribers

About Beweeg Kerk Wellington

VISIE Ons visie is om 'n kerk te aktiveer en te mobiliseer vir dienswerk in die koninkryk van God. MISSIE Oprigting van ‘n Kerk wat staan vir die volle Waarheid, gedryf word deur liefde en in die krag van die Heilige Gees in hulle roeping beweeg om ‘n gebroke wêreld met God te versoen.

Similar Channels

Swipe to see more

Posts

Beweeg Kerk Wellington
Beweeg Kerk Wellington
2/14/2025, 10:49:22 AM

Dit gaan 'n Goeie Sondag wees!💯🙌 https://www.facebook.com/share/r/187ao1QgPu/?mibextid=wwXIfr

Beweeg Kerk Wellington
Beweeg Kerk Wellington
2/17/2025, 2:02:03 PM

Weet jy hoe om Sy stem te identifiseer bo die geraas van die wêreld? 🤫 Wat wil die Here vir jou sê? 🤷‍♂️ By Beweeg Kerk Wellington wil ons jou leer hoe om Sy stem te hoor! Jy is geskape vir ’n verhouding met God. 🙏 Hy wil met jou praat. ❤️ 📅 16-30 Maart | 🕕 Sondagaande 18:00 | 📍 Beweeg Kerk Wellington #SyStem #KerkinAfrikaans https://www.facebook.com/share/r/1BoKMhPVvy/?mibextid=wwXIfr

Beweeg Kerk Wellington
Beweeg Kerk Wellington
2/9/2025, 6:02:21 AM

*Ons wil saam met julle kuier!!*💯🙌 Ons beplan om op *8 Maart van 11 tot 3* saam met julle by Duke’s Kitchen die dag te spandeer!🔥 Ons gaan braai, gesels en ’n bietjie boere-pret hê. 😉 (Moenie worry nie, jy gaan nie vuil word nie! 🤣) *Om te registreer, word deel van die groep!*💪🔥 https://chat.whatsapp.com/FniN106ghigFCijWYIzfVa Hier deel ons al die inligting en reëlings. 😉 Hoop om jou daar te sien! ❤️

Post image
❤️ 🔥 3
Image
Beweeg Kerk Wellington
Beweeg Kerk Wellington
2/12/2025, 9:05:44 AM

Goeie môre, familie! ❤️ Onthou om te registreer vir ons kuier! 👀 *Jy bring net jouself en ’n sitplek😉* Die res is alles op ons! 🔥 Kos, koeldrank, souse en selfs die smoor 🤩 Ons wil op *8 Maart van 11:00 tot 15:00* saam met julle by Duke’s Kitchen die dag te spandeer! 🔥 *Om te registreer, word deel van die groep! 💪🔥* https://chat.whatsapp.com/FniN106ghigFCijWYIzfVa Hier deel ons al die inligting en reëlings. 😉 Hoop om jou daar te sien! ❤️

Post image
Image
Beweeg Kerk Wellington
Beweeg Kerk Wellington
2/10/2025, 12:07:42 PM

Hier is n paar fotos van die naweek!❤️ https://www.facebook.com/share/p/15xYVyjiaM/?mibextid=wwXIfr

Beweeg Kerk Wellington
Beweeg Kerk Wellington
2/7/2025, 12:18:36 PM

Sien julle amper!!❤️ https://www.facebook.com/share/r/1E2PSS5cUp/?mibextid=wwXIfr

😂 1
Beweeg Kerk Wellington
Beweeg Kerk Wellington
2/18/2025, 8:35:29 AM

Ons nooi jou hartlik uit om Sondag deel te wees van ons nuwe lidmaatskap by die kerk.🔥 Dit is ’n wonderlike geleentheid om meer oor Beweeg Kerk Wellington te leer en om te ontdek hoe jy deel kan wees van ons geestelike familie. Direk na die oggenddiens!💯 #kerkinafrikaans #nuwelidmate

Post image
Image
Beweeg Kerk Wellington
Beweeg Kerk Wellington
2/3/2025, 2:54:16 PM

Hoekom pas ons sekere reëls van die ‘wet’ vandag toe, maar nie ander nie?👀 Wat beteken die ‘wet’ vir ons vandag?🤔🤔 👇👇👇👇👇👇 https://youtu.be/grCtpScu86g Volg ons ook op YouTube!🔥

Post image
Image
Beweeg Kerk Wellington
Beweeg Kerk Wellington
2/5/2025, 5:17:37 PM

Ons tipe mense❤️😉 https://www.facebook.com/share/p/1XkDN2tHmG/?mibextid=wwXIfr

Beweeg Kerk Wellington
Beweeg Kerk Wellington
2/11/2025, 11:24:33 AM

ONS VERJAAR🤩🎉 Ons kan nie glo 'n jaar is al verby nie!👀 Kom vier saam ons Sondag, 08:00 by Old Tannery!🙌 https://www.facebook.com/share/p/1HXe3BUhHX/?mibextid=wwXIfr

Link copied to clipboard!