
Beweeg Kerk Wellington
February 12, 2025 at 09:05 AM
Goeie môre, familie! ❤️
Onthou om te registreer vir ons kuier! 👀
*Jy bring net jouself en ’n sitplek😉*
Die res is alles op ons! 🔥
Kos, koeldrank, souse en selfs die smoor 🤩
Ons wil op *8 Maart van 11:00 tot 15:00* saam met julle by Duke’s Kitchen die dag te spandeer! 🔥
*Om te registreer, word deel van die groep! 💪🔥*
https://chat.whatsapp.com/FniN106ghigFCijWYIzfVa
Hier deel ons al die inligting en reëlings. 😉 Hoop om jou daar te sien! ❤️
