
Beweeg Kerk Wellington
February 17, 2025 at 02:02 PM
Weet jy hoe om Sy stem te identifiseer bo die geraas van die wêreld? 🤫 Wat wil die Here vir jou sê? 🤷♂️
By Beweeg Kerk Wellington wil ons jou leer hoe om Sy stem te hoor! Jy is geskape vir ’n verhouding met God. 🙏 Hy wil met jou praat. ❤️
📅 16-30 Maart | 🕕 Sondagaande 18:00 | 📍 Beweeg Kerk Wellington
#system #kerkinafrikaans
https://www.facebook.com/share/r/1BoKMhPVvy/?mibextid=wwXIfr