
Beweeg Kerk Wellington
February 18, 2025 at 08:35 AM
Ons nooi jou hartlik uit om Sondag deel te wees van ons nuwe lidmaatskap by die kerk.🔥
Dit is ’n wonderlike geleentheid om meer oor Beweeg Kerk Wellington te leer en om te ontdek hoe jy deel kan wees van ons geestelike familie.
Direk na die oggenddiens!💯
#kerkinafrikaans #nuwelidmate
