
Beweeg Kerk Wellington
February 21, 2025 at 09:36 AM
Nuwe dinge wag hierdie Sondag! 😉🔥
Ons is opgewonde!💯Sien JOU daar!👀
As jy nog nie ’n lidmaat by ons is nie of vir die eerste keer kuier, is die lidmaatskapoggend spesiaal vir jou!🤩
🕗 Diensure: 08:00 & 18:00 ‼️
☕ Gratis koffie, goeie geselskap en familie ingesluit! 😉❤️
NOOI JOU WÊRELD🙌
#kerkinjoutaal #kerkinafrikaans