Beweeg Kerk Wellington
Beweeg Kerk Wellington
February 25, 2025 at 09:58 AM
Familie!❤️ Dit is amper tyd vir ons kuier👀 *Jy bring net jouself en ’n sitplek😉* Die res is alles op ons! 🔥 Kos, koeldrank, souse en selfs die smoor 🤩 Ons gaan *8 Maart vanaf 11:00 tot 15:00* saam met julle by *Duke’s Kitchen* die dag te spandeer! 🔥 *Om te registreer, word deel van die groep! 💪🔥* https://chat.whatsapp.com/FniN106ghigFCijWYIzfVa Hier deel ons al die inligting en reëlings.😉 Hoop om jou daar te sien! ❤️
Image from Beweeg Kerk Wellington: Familie!❤️ Dit is amper tyd vir ons kuier👀  *Jy bring net jouself en ...

Comments