
Ah,Willa!&Vriende Kreatiewe Bediening
February 3, 2025 at 04:54 AM
Die digter, Anri Human en die voorleser, Carel Basson sal dit ook waardeer as julle op die YouTube link klik en dit "like" en selfs ook 'n gedagte los wat by julle opgekom het terwyl jul na die prag gedig geluister het.
Deel dan ook met ander wat jy glo hierdie prag gedig, *Rugsak,* sal van waarde wees 🙂
*Ons waardeer julle ondersteuning!!*
Mooi dag vir jou.
Ah,Willa&Vriende
🩵
1