
Ah,Willa!&Vriende Kreatiewe Bediening
30 subscribers
About Ah,Willa!&Vriende Kreatiewe Bediening
Sluit aan by ons kanaal en maak seker jou 🔕 >🔔wel aan is! Ah,Willa!&Vriende Kreatiewe Bediening sluit oordenkings, digitale Bybelverse, poësie, oorspronklike musiek en soveel meer in ... *Ditjies en Datjies, Plus 'n Veertjie* is 'n gedagte en poësie pouse met 'n koppie koffie tot *eer en verheerliking van Abba Vader* alleen. Ons het van *groentjie tot gesoute* digters en voorleesers uit *verskillende denominasies* wat graag hulle talente met ons deel in opregtheid. Jy kan dus gerus self God se woord ondersoek vir die waarheid. Ons deel opreg uit ons eie persoonlike verhoudings met Vader en almal om ons. Indien jy *ons kring van denke en dinge wil kom help inkleur*, kontak Ah,Willa! - sien die links hier onder. *Vonkpos ons by:* [email protected] *Besoek ons webwerf:* https://www.willa.co.za/ *Vir Engels en vind ons op sosiale media* https://linktr.ee/WillaCircle
Similar Channels
Swipe to see more
Posts

Het jy hierdie pragtige gedig deur Jani Kahts, soos voorgelees deur M Weitz, geniet? Dit is so 'n kosbare gedig met dieptes wat 'n mens laat besef dat almal gaan op en af van oomblik tot oomblik wat die lewe gebeur! En tog ook dat een oomblik in tyd, ons nie definieer nie! As jy die gedig jou gelig het - deel dit dan asseblief met iemand wat jy weet dit dalk vandag nodig het. *Jani en M Weitz sal jou insette hier waardeer:* 1. jy kan met enige van die emoticons 🌻❤️🦋❤️🩹🌸🐾 ... op die plasing hier bo wys wat in jou hart klop 2. jy kan ook op die skakel hierbo klik en die gedig op YouTube like en/of 'n opmerking los 3. en jy sal ook 'n opmerking op Jani en M Weitz se profiele op ons webwerf kan los 😉

*Meer oor die digter - Jani Kahts:* Webtuiste: https://www.willa.co.za/jani2/ YouTube potgooi: https://youtube.com/playlist?list=PLwsVnnHvV_oQVWdKNRrmjj5j5uR3lFi54&feature=shared

Maandag het ons "Rugsak" van Anri Human, soos voorgelees deur Carel Basson met julle gedeel - vandag wil ons meer oor Anri en Carel met julle deel - klik op die links om meer gedigte en voorlesings te hoor:

Luister na hierdie prag gedig deur Jani Kahts soos voorgelees deur M Weitz en deel gerus met iemand wat jy dink dit vandag nodig sou hê. Die digter en voorleser sal dit ook waardeer as julle na die YouTube link gaan, dit like (comment los as jy wil) en ook vandaar deel 😉 *Op YouTube:* https://youtu.be/0dzcxEM5oiA

*Meer oor die digter - Anri Human:* Webtuiste: https://www.willa.co.za/anri2/ YouTube potgooi: https://youtube.com/playlist?list=PLwsVnnHvV_oRn_Ze5nFZd6jmr8RS1BoO4&si=g3NKtet4M5g5OniC

Die digter, Anri Human en die voorleser, Carel Basson sal dit ook waardeer as julle op die YouTube link klik en dit "like" en selfs ook 'n gedagte los wat by julle opgekom het terwyl jul na die prag gedig geluister het. Deel dan ook met ander wat jy glo hierdie prag gedig, *Rugsak,* sal van waarde wees 🙂 *Ons waardeer julle ondersteuning!!* Mooi dag vir jou. Ah,Willa&Vriende

Luister na hierdie prag gedig deur BellaBok soos voorgelees deur Anri Human en deel gerus met iemand wat jy dink dit vandag nodig sou hê. Die digter en voorleser sal dit ook waardeer as julle na die YouTube link gaan, dit like (comment los as jy wil) en ook vandaar deel 😉 *Op YouTube:* https://youtu.be/IQ8LZ6l3-XE

Luister na hierdie prag gedig deur Anri Human soos voorgelees deur Carel Basson en deel gerus met iemand wat jy dink dit vandag nodig sou hê *Op YouTube:* https://youtu.be/EN7nWbdl1lU *Meer oor die digter - Anri Human:* https://www.willa.co.za/anri2/ *Meer oor die voorleser - Carel Basson:* https://www.willa.co.za/carelb/ *Al ons skakels kan gevind word by:* https://linktr.ee/WillaCircle

*Rugsak op YouTube:* https://youtu.be/EN7nWbdl1lU

*Meer oor die voorleser - Carel Basson:* Webtuiste: https://www.willa.co.za/carelb/ YouTube potgooi: https://youtube.com/playlist?list=PLwsVnnHvV_oQiB8nFlnqLYb7e9lEid5jJ&si=-KCaHkC697NNsXgF