
Ah,Willa!&Vriende Kreatiewe Bediening
February 12, 2025 at 07:16 AM
Het jy hierdie pragtige gedig deur Jani Kahts, soos voorgelees deur M Weitz, geniet?
Dit is so 'n kosbare gedig met dieptes wat 'n mens laat besef dat almal gaan op en af van oomblik tot oomblik wat die lewe gebeur! En tog ook dat een oomblik in tyd, ons nie definieer nie!
As jy die gedig jou gelig het - deel dit dan asseblief met iemand wat jy weet dit dalk vandag nodig het.
*Jani en M Weitz sal jou insette hier waardeer:*
1. jy kan met enige van die emoticons 🌻❤️🦋❤️🩹🌸🐾 ... op die plasing hier bo wys wat in jou hart klop
2. jy kan ook op die skakel hierbo klik en die gedig op YouTube like en/of 'n opmerking los
3. en jy sal ook 'n opmerking op Jani en M Weitz se profiele op ons webwerf kan los 😉
👍
1