Nuusflits
Nuusflits
February 23, 2025 at 08:23 AM
Voertuig tuimel van brug in rivier KWAZULU-NATAL. – ‘n Bestuurder met sy voertuig het Saterdag op die N2 naby Queen Nandi-rylaan van ‘n brug na die rivier aan die onderkant, getuimel. #voertuig #brug #rivier Lees meer hier: https://nuusflits.com/voertuig-tuimel-van-brug-in-rivier/

Comments