Nuusflits
710 subscribers
About Nuusflits
Jou Afrikaanse nuuskanaal! Besoek www.nuusflits.com.
Similar Channels
Swipe to see more
Posts

Lewenslange tronkstraf vir pa wat kind met trekkoord vermoor KWAZULU-NATAL. – Siyabonga Innocent Shezi (30) is lewenslange tronkstraf deur die Pinetown-streekhof opgelê nadat hy sy agtjarige biologiese seun in Januarie 2023 in die Shongweni-gebied vermoor het. Hy het sy seun met ‘n trekkoord van sy broek verwurg. Daar was ook tekens die kind met ‘n stomp voorwerp oor sy kop geslaan is. #lewenslank #pa #seun #moord Lees meer hier: https://nuusflits.com/lewenslange-tronkstraf-vir-pa-wat-kind-met-trekkoord-vermoor/

OEKRAÏNE. – Drie reddingswerkers is dood en 49 is beseer ná Rusland vanoggend cverskeie aanvalle op dié land geloods het. https://nuusflits.com/drie-reddingswerkers-dood-na-russiese-aanval-op-oekraine/

WES-KAAP. – Die Suid-Afrikaanse weerdiens het vandag ‘n geel vlak2-waarskuwing vir erge reën met moontlike oorstromings vir die Wes-Kaap uitgereik. https://nuusflits.com/waarskuwing-van-erge-reen-uitgereik-vir-wes-kaap/

Liggaam van vermiste 7-jarige deur vissermanne gekry OOS-KAAP. – Die liggaam van ’n 7-jarige seun wat Sondag in die branders by Mdumbi vermis geraak het, is Dinsdagaand gevind en herwin. #seun #liggaam #gevind Lees meer hier: https://nuusflits.com/liggaam-van-vermiste-7-jarige-deur-vissermanne-gekry/

PARYS, FRANKRYK. – ’n Ouma van hier het ’n klag van oorlogsmisdrywe teen Israel ingedien ná haar kleinkinders in Gasa oorlede is. https://nuusflits.com/ouma-dien-klag-van-oorlogsmisdrywe-teen-israel-in-na-dood-van-kleinkinders-in-gasa/

Voormalige finansiële beampte by skool 10 jaar agter tralies MPUMALANGA. – Larrisa Aloma Vern (52), ’n voormalige finansiële beampte by Laerskool Delmas, is Donderdag deur die plaaslike streekhof tot 10 jaar direkte tronkstraf gevonnis nadat sy voorheen aan bedrog van meer as R2.7 miljoen skuldig bevind is. #Laerskool #finansies #bedrog #vonnis Lees meer hier: https://nuusflits.com/voormalige-finansiele-beampte-by-skool-10-jaar-agter-tralies/

Man ontvoer, polisie-taakspan soek verdagtes VRYSTAAT. – Kamogelo Baukudi (19), ‘n gr. 11-leerling aan Hoërskool Martie du Plessis in Fichartdtpark, is glo Donderdag kort voor 12:00 ontvoer deur twee mans wat hulle as polisielede voorgedoen het. ‘n Taakspan van die polisie ondersoek tans die saak. #skoolleerling #ontvoer #gesoek #verdagtes Lees meer hier: https://nuusflits.com/man-ontvoer-polisie-taakspan-soek-verdagtes/

VSA. – Amerika het sanksies ingestel teen vier regters by die Internasionale Geregshof omdat hulle dié land, asook Israel, sou “teiken”. https://nuusflits.com/amerika-stel-sanksies-in-teen-regters-van-internasionale-geregshof-oor-teiken-van-israel-vsa/

PORTUGAL. – Die soektog na die vermiste kleuter, Madeleine McCann, is gister amptelik opgeskort. https://nuusflits.com/soektog-na-madeleine-mccann-amptelik-opgeskort/