
Nuusflits
February 23, 2025 at 11:13 AM
KYK: Nuwe sonpaneelplaas in Kaapstad oopgemaak
WES-KAAP. – Geordin Hill-Lewis, die burgemeester van Kaapstad, is by Antlantis Foundries, waar ‘n massiewe nuwe sonpaneelplaas geopen is. Die elektrisitetisvoorsiening van dié sonpanele sal tot voordeel vir die stad wees.
#elektrisiteit #sonpaneelplaas #kaapstad
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/kyk-nuwe-sonpaneelplaas-in-kaapstad-oopgemaak/