Nuusflits
Nuusflits
February 23, 2025 at 11:44 AM
Néé leerlinge gaan nie gr. 13 ook moet deurloop nie Die departement van onderwys het gerugte dat ‘n ekstra skooljaar, gr. 13, ingestel gaan word, as vals bestempel. #graad13 #valsnuus #skool #onderwys Lees meer hier: https://nuusflits.com/nee-leerlinge-gaan-nie-gr-13-ook-moet-deurloop-nie/
😂 1

Comments