
Nuusflits
February 23, 2025 at 01:57 PM
Ongeluk met mikroligte vliegtuig beseer vlieënier
KWAZULU-NATAL. – Die vlieënier van ‘n mikroligte vliegtuig het vanoggend ‘n ongeluk oorleef toe dit suid van die Groutville-vliegveld neergestort het.
#mikroligtevliegtuig #ongeluk #beseer
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/ongeluk-met-mikroligte-vliegtuig-beseer-vlieenier/
😢
1