Nuusflits
Nuusflits
February 24, 2025 at 09:03 AM
KYK: Verskeie sakepersele toegemaak, waarvan ‘n bakkery weens kakkerlakke Beeldopnames in berig. GAUTENG. – Die Pick n Pay in Blu Valley Centre in Centurion is Vrydag deur die Stad Tshwane saam met die uitvoerende burgemeester vir die nakoming van regulasies besoek en geïnspekteer, waarna dit gesluit is. #sakepersele #gesluit #tshwane Lees meer hier: https://nuusflits.com/kyk-verskeie-sakepersele-toegemaak-waarvan-n-bakkery-weens-kakkerlakke/
😮 🤮 2

Comments