Nuusflits
Nuusflits
February 25, 2025 at 09:38 AM
Sangeres van ‘Killing Me Softly’ sterf INTERNASIONAAL. – Roberta Flack, legendariese Amerikaanse sangeres, pianis en Grammy-wenner het Maandag in die ouderdom van 88 gesterf. #sangeres #sterf #amerikaans Lees meer hier: https://nuusflits.com/sangeres-van-killing-me-softly-sterf/
😢 2

Comments