
Nuusflits
February 25, 2025 at 10:02 AM
Matriekleerling wat glo oupa vermoor, in hof
KWAZULU-NATAL. – ‘n Matriekleerling (18) het glo aan die polisie beken dat hy sy oupa (48) in November 2024 vermoor het.
#matriekleerling #oupa #moord
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/matriekleerling-wat-glo-oupa-vermoor-in-hof/
😡
2