Nuusflits
Nuusflits
February 25, 2025 at 10:35 AM
Visserman in fratsongeluk met haai ‘die see ingesleep’ INTERNASIONAAL. – Paul Barning (58) het aan ‘n visvangkompetisie deelgeneem toe hy Sondag noord van Newcastle (Australië), in visvanggerei verstrengel geraak en na wat berig word deur ‘n haai “die see ingesleep is”. #visserman #haai #see Lees meer hier: https://nuusflits.com/visserman-in-fratsongeluk-met-haai-die-see-ingesleep/
😮 3

Comments