
Nuusflits
February 26, 2025 at 11:12 AM
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het nuwe weerwaarskuwings vir vandag uitgereik. ‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms, reën, oorstromings, hael en weerlig is vir verskeie provinsies uitgereik.
https://nuusflits.com/nuwe-weerwaarskuwings-vir-vandag-uitgereik/