Nuusflits
Nuusflits
February 26, 2025 at 11:58 AM
Opod-hoë vir ‘poging tot moord’ van sy vrou gearresteer VRYSTAAT. – ‘n Senior beampte van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) is gearresteer. Dit volg nadat die polisie ‘n deurbraak in die ondersoek na die moord van die beampte se vrou op 20 November 2022 in Hillside View, in Bloemfontein, gemaak het. #opod #beampte #vrou #pogingtotmoord #borg Lees meer hier: https://nuusflits.com/opod-hoe-vir-poging-tot-moord-van-sy-vrou-gearresteer/
😂 😮 2

Comments