Nuusflits
Nuusflits
February 26, 2025 at 12:25 PM
KYK: Kinders se liggame op strand gekry KWAZULU-NATAL. – Die liggame van twee kinders is op Cuttingsstrand gevind. Na kitsvloede wat deur die loop van die nag in die gebied van Umlazi plaasgevind het, is daar na vyf persone, twee mans en drie kinders gesoek. #kzn #vloede #liggame Lees meer hier: https://nuusflits.com/kyk-kinders-se-liggame-op-strand-gekry/
💔 😮 2

Comments