Nuusflits
Nuusflits
February 27, 2025 at 09:10 AM
Bejaarde vir R20 se skuld verkrag en vermoor LIMPOPO. – ‘n Vrou (70) is op 15 Julie 2023 in haar huis vir skons wat sy vir R20 op skuld gekoop het, deur Tebogo Gwangwa (28) verkrag en vermoor. Gwangwa is deur die Mahwelereng-streekshof tot twee keer lewenslange tronkstraf gevonnis. #bejaarde #skuld #verkrag #vermoor Lees meer hier: https://nuusflits.com/bejaarde-vir-r20-se-skuld-verkrag-en-vermoor/
😡 👍 😢 😮 7

Comments