Nuusflits
Nuusflits
March 1, 2025 at 07:43 AM
SANTE FE, NEW MEXICO. – Volgens die sheriff wat die dood van die akteur, Gene Hackman, en sy vrou, Betsy Arakawa, ondersoek, het die oorledenes se liggame negatief vir koolstofmonoksiedvergiftiging getoets. https://nuusflits.com/gene-hackman-en-vrou-nie-dood-aan-koolstofmonoksiedvergiftiging-nie/
😮 2

Comments