Rapport
Rapport
February 2, 2025 at 09:00 AM
Jacob Zuma het die moordenaars van Chris Hani in 2004 verseker dat hy aan hulle presidensiële kwytskelding sou gee wanneer hy die land se president word – net om vyf jaar later terug te gaan op sy woord “omdat daar magte in die ANC en die SAKP is wat dit nie wou toelaat nie”. ➡️ *LEES HIER:* https://brnw.ch/21wQpKM
😂 1

Comments