
Rapport
February 3, 2025 at 12:45 PM
Ds. Jan Lubbe, moderator van die NG Kerk, is vertroulik deur die kerk verhoor weens beskuldigings dat hy in ’n radio-onderhoud stellings gemaak het “wat radikaal van die amptelike en kerkregtelike standpunt van die kerk verskil”.
🔗 *Lees meer hier:* https://brnw.ch/21wQr0M