
Rapport
February 4, 2025 at 01:39 PM
#smaakmakers2025 | Finaliste nou bekend!
Aandag, Smaakmakers. Die lang wag is verby! Die finaliste vir vanjaar se Netwerk24 Smaakmaker-toekennings is nou bekend. Ons het vanjaar duisende inskrywings ontvang van smaakmakers en hul volgeline oor die land heen. Nou is dit jou kans om jou gunstelingsmaakmaker te kies! https://brnw.ch/21wQsHU
Stem hier vir Kategorie 5: Boeke en Afrikaanse Literatuur met NB-Uitgewers en Rapport: https://brnw.ch/21wQsHW
🏆Stefaans Coetzee (https://www.facebook.com/Stefaanscoetzee22)
🏆Uit die perd se bek (https://www.facebook.com/profile.php?id=61561438739218)
🏆African Book Nerd (https://www.instagram.com/african_book_nerd/?hl=en)
🏆Lekkerleesboekrak (https://www.facebook.com/groups/lekkerlees)
🏆Trisa Hugo (https://www.facebook.com/MaanKind)