
Rapport
February 5, 2025 at 09:27 AM
LEES MEER: https://brnw.ch/21wQs4t
In die nadraai van die dood van sy pa, Henri, onthou Pieter Malan hom as "a riddle wrapped in a mystery, inside an enigma". En hy wonder: Sal oupa Henri se sy nageslagte met sy praktiese hardwerkendheid seën, of met sy onregeerbare korrelkoppigheid verpes?