
Rapport
February 5, 2025 at 12:29 PM
Ons gesels ook oor die SA20-liga, Sesnasies-reeks, Dricus du Plessis se reusegeveg teen Sean Strickland wat voorlê, en oor die onervare Protea-span wat gekies is vir die driehoekige toernooi teen Nieu-Seeland en Pakistan. Ons hoor ook by Rob Walter hoe hy voel oor Temba Bavuma se gereedheid vir die Kampioenetrofee nadat die Protea-kaptein nie in die SA20-liga in aksie was nie.
LUISTER OP SPOTIFY: https://brnw.ch/21wQuen