Rapport
Rapport
February 6, 2025 at 01:11 PM
LESERSBRIEF: https://brnw.ch/21wQpR0 Ek is moeg om te hoor van mense wat Suid-Afrika verlaat vir die absolute leuen van ’n sogenaamde “beter lewe” oorsee en dan in byna alle opsigte in ’n veel swakker situasie is as wat hulle in Suid-Afrika was, veral finansieel.

Comments