
Rapport
February 6, 2025 at 03:27 PM
Die regering maak AfriForum die sondebok vir sy diplomatieke verknorsing, maar dis eintlik Suid-Afrika se eie buitelandse beleid wat die Yanks die harnas injaag, voer Flip Buys, hoof van die Solidariteit-beweging, aan. Hy verduidelik aan Tim du Plessis, Dawie Boonzaaier en Liezel de Lange wat hulle nou eintlik in Washington gaan doen het.
LUISTER HIER: https://brnw.ch/21wQw98
👍
1