
Rapport
February 9, 2025 at 06:00 AM
Terwyl die gevolge van pres. Donald Trump se opskorting van finansiering aan Suid-Afrika en sy aanbod van vlugtelingstatus aan Afrikaners opslae maak, vrees bronne in die regering dit is dalk net die begin van Amerika se aanslae op die land. En die eienaar van ’n lykshuis in Heidelberg sê die staat het reeds twee jaar gelede sy eiendom sonder enige vergoeding onteien.
🔗 Lees Rapport se hoogtepunte hier: https://brnw.ch/21wQzdj
😮
1