Rapport
February 9, 2025 at 12:53 PM
Die familie van David Polet (36), ’n Belgiese burger wat in Kaapstad met sy Ferrari ’n jong tandarts van Durban doodgery het, het die slagoffer se familie by sy borgtogaansoek R50 000 kontant aangebied as blyk dat hulle daaroor jammer is.
🔗 *Lees meer hier:* https://brnw.ch/21wQzuk
😢
1