Rapport
Rapport
February 24, 2025 at 01:05 PM
📣 *LUISTER HIER |* Wanneer paartjies trou, belowe hulle om in goeie en slegte tye saam te staan. Toe nierversaking in 2014 by Regina Willems (55) gediagnoseer is en sy dringend ’n nieroorplanting benodig, het haar man, Jannie (57), sy nier aan haar geskenk sonder om twee keer te dink. Wonder bo wonder was Jannie ’n geskikte skenker. Die egpaar, wat al 29 jaar getroud is, staan nog sterk en sal enigiets vir mekaar doen. 👉 https://brnw.ch/21wQUxC
❤️ 2

Comments