Landelike Veiligheid
                                
                            
                            
                    
                                
                                
                                February 4, 2025 at 04:26 AM
                               
                            
                        
                            Dinsdag 4 Februarie 2025
Môre 
Jou gereedskap is belangrik. Jy verkoop nie jou draaibank of sweismasjien as dit die goed is waarmee jy daagliks jou brood en botter verdien nie. Net so raak jy nie ontslae van veiligheidsstelsels omdat jy geld nodig het nie. Dit kos heeltemal te veel om dit te vervang en boonop stel jy jouself bloot aan ander probleme. 
Verkoop jou groot platskerm TV of jou DSTV ontvanger ens maar jou tools of the trade en veiligheidsstelsels verkoop jy nie. 
Net soos jy nie lewenspolisse of uittree-annuïteite kanseleer nie, kanseleer jy ook nie jou reaksie mag of alarm monitering nie. Laat sit eerder jou Netflix, DStv, ens af maar hou jou veiligheid en finansieële sekuriteit intak. 
Dink aan die langtermyn gevolge van jou besluite, beplan vooruit, en leef veilig. 
Dawie Conradie 
082 930 9905
Sluit aan by die Whatsapp kanaal 
https://whatsapp.com/channel/0029VaA4S5IJkK706Vdxhp0Q
Rapporteer asseblief plaasaanvalle aanlyn by www.plaasaanval.co.za
Rapporteer asseblief veediefstalle aanlyn by www.veediefstal.co.za
                        
                    
                    
                    
                    
                    
                                    
                                        
                                            👍
                                        
                                    
                                        
                                            📍
                                        
                                    
                                    
                                        7