
Landelike Veiligheid
February 8, 2025 at 04:39 AM
Saterdag 08 Januarie 2025
Môre
Spesiale plasing
Na aanleiding van presedent Trump se ondertekening van die uitvoerende bevel teen SA voel ek dit nodig om lede te maan tot waaksaamheid. Hierdie kan regtig een van twee kante toe gaan en met ons plaaslike bevolking se bewese baan rekord, dink ek nie hierdie gaan so goed wees nie.
Wees dus versigtig, hou die nuus en sosiale media dop en wees wakker.
Dawie Conradie
082 930 9905
Sluit aan by die Whatsapp kanaal
https://whatsapp.com/channel/0029VaA4S5IJkK706Vdxhp0Q
Rapporteer asseblief plaasaanvalle aanlyn by www.plaasaanval.co.za
Rapporteer asseblief veediefstalle aanlyn by www.veediefstal.co.za
👍
👏
📍
🙏
10