
Landelike Veiligheid
February 17, 2025 at 04:24 AM
Maandag 17 Februarie 2025
Môre
Die misdaad tempo is besig om nou baie vinnig te eskaleer. Die anti wit gevoel is besig om drasties toe te neem namate mense opgesweep word.
Oor ongeveer 60 dae is dit Paasfees, seker die belangrikste geleentheid op die Christen kalender. Tradisioneel die naweek waar ons vir familie gaan kuier. Dit is twee maande weg, dit klink baie lank maar dit is om die draai.
Die weke wat dit vooraf gaan is tradisioneel groot misdaad tyd omdat buitelanders gewoonlik bietjie ekstra bymekaar maak om saam te neem.
Dink maar bietjie vooruit
Dawie Conradie
082 930 9905
Sluit aan by die Whatsapp kanaal
https://whatsapp.com/channel/0029VaA4S5IJkK706Vdxhp0Q
Rapporteer asseblief plaasaanvalle aanlyn by www.plaasaanval.co.za
Rapporteer asseblief veediefstalle aanlyn by www.veediefstal.co.za
👍
📍
7