Landelike Veiligheid
Landelike Veiligheid
February 18, 2025 at 04:36 AM
Dinsdag 18 Feb 2025 Môre Mens is darem dankbaar vir al die reën wat oor ons uitgestort word né? Ek het vanmôre 'n kort boodskappie. Moenie moed opgee nie, moenie negatief raak nie en moenie bang wees nie. Ons Skepper het ons almal hier geplaas met 'n doel, Hy weet wat daardie doel is en Hy weet presies hoe dit gaan uitspeel, agter alles, Hy het dit beplan. Sorg jy net dat jy alles in jou vermoë doen om jou gesin en jouself te beskerm, Hy gee ons die geleenthede, die nodige middele tot ons doel. Jy moet net weet en verstaan dat jy jou kant moet bring. God is nie "magic" nie. Hy klap wel Sy vingers en laat dinge gebeur maar jy moet van jou kant af bereid wees om iets self ook iets te doen daarvoor. Jy kan mos nie iets waardeer waarvoor jy nie gewerk het nie? Staan sterk en onthou, iemand sien jou, iemand glo in jou, iemand bid vir jou, baklei vir jou en praat goed van jou. Wees geseënd Dawie Conradie 082 930 9905 Sluit aan by die Whatsapp kanaal https://whatsapp.com/channel/0029VaA4S5IJkK706Vdxhp0Q Rapporteer asseblief plaasaanvalle aanlyn by www.plaasaanval.co.za Rapporteer asseblief veediefstalle aanlyn by www.veediefstal.co.za
🙏 ❤️ 👍 11

Comments