ProAgri Nuus / News
                                
                            
                            
                    
                                
                                
                                February 5, 2025 at 02:08 PM
                               
                            
                        
                            Boere is uiters bekommerd oor die uitwerking van die verspreiding van ongewenste mynbou en gaseksplorasie op of in die omgewing van produktiewe landbougrond, veral met betrekking tot die natuurlike hulpbronne waarvan die sektor afhanklik is. 
*Lees meer hier:* 
https://proagri.co.za/oorweeg-uitwerking-van-ongewenste-mynbou-op-voedselsekerheid-vra-agrisa/