ProAgri Nuus / News
40 subscribers
About ProAgri Nuus / News
Welkom by die ProAgri WhatsApp-kanaal! Hier kry jy die nuutste landbou-nuus, advies, en interessante inligting om jou landbou-onderneming te verbeter. Maak nie saak waar jy in die lanbou-ketting inpas nie, bly ingeskakel vir praktiese wenke en nuus oor belangrike gebeure. Dankie dat jy deel word van die ProAgri-gemeenskap! _________________________________________ Welcome to the ProAgri WhatsApp channel! Here you will find the latest agricultural news, advice, and interesting information to improve your agricultural operation. No matter where you fit into the agricultural value chain, stay tuned for practical tips and news about important events. Thank you for becoming part of the ProAgri community!
Similar Channels
Swipe to see more
Posts
https://proagri.co.za/bek-en-klouseer-inentings-is-op-pad-se-minister-van-landbou/
Limagrain Field Seeds South Africa se nuutste kultivars bied โn volle mieliepakket Limagrain is โn saadmaatskappy wat deur boere besit en bestuur word, vir boere. In hulle bestaan van sestig jaar het hulle hulself reeds geposisioneer as โn wรชreldklas rolspeler en nou beoog hulle om hulself ook as โn prominente Suid-Afrikaanse saadmaatskappy te vestig. Lees meer hier: https://proagri.co.za/limagrain-se-nuutste-kultivars-bied-n-volle-mieliepakket/
NAMPO-park buite Bothaville het van 13 tot 16 Mei 2025 weer sy staal gewys. Met โn rekordgetal van 87 191 besoekers en meer as 900 uitstallers het die 57ste NAMPO-oesdag nie net sy status as die grootste graangerigte landbousektor in Suider-Afrika bevestig nie, dit het ook gewys hoekom die bedryf die land bly bou. Lees meer hier: https://proagri.co.za/nampo-2025-waar-wereldklas-landbou-met-plaaslike-vindingrykheid-saamkom/
Wanneer โn boer besluit om in tegnologie te belรช, is dit nie bloot โn modegier nie โ dit is โn strategiese skuif vir volhoubaarheid en groei. Tian Kruger Boerdery (TKB), gevestig in die hartjie van die Groblersdal-distrik, is โn sprekende voorbeeld van hoe vooruitdenkende besluitneming nie net produksie verhoog nie, maar ook risiko verminder. *Lees meer:* https://proagri.co.za/agi-doen-dit-weer-met-tegnologie-en-ervaring-die-keer-saam-met-tkb/
Bayer celebrates 20 year of DEKALB in SA at NAMPO: https://www.proagrimedia.com/crops/bayer-celebrates-20-years-of-dekalb-in-sa-at-nampo/
https://proagri.co.za/burgerlike-organisasies-help-om-25-miljoen-liter-water-van-plaaspaaie-te-verwyder/
Die nadraai van die dramatiese omvang van voรซlgriep in die VSA het oor die naweek โn ontstellende wending geneem met die diefstal van 100 000 eiers in die deelstaat Pennsilvaniรซ Saterdagnag gesteel is. https://proagri.co.za/voelgriep-n-dief-in-die-nag-terwyl-regering-sluimer/
Jongste vleispryse: https://proagri.co.za/nuutste-vleispryse/
Vrystaat Landbou verwelkom die steun wat president Trump vandeesweek aan die landbousektor toegesรช het. *Lees meer hier:* https://proagri.co.za/president-donald-trump-se-steun-vir-suid-afrika-se-boere-verwelkom/