
ProAgri Nuus / News
February 6, 2025 at 01:39 PM
Die nadraai van die dramatiese omvang van voëlgriep in die VSA het oor die naweek ‘n ontstellende wending geneem met die diefstal van 100 000 eiers in die deelstaat Pennsilvanië Saterdagnag gesteel is.
https://proagri.co.za/voelgriep-n-dief-in-die-nag-terwyl-regering-sluimer/