ProAgri Nuus / News
ProAgri Nuus / News
February 25, 2025 at 01:48 PM
Tot nog redelik onlangs, het mielieprodusente op die Hoëveld hulle nie juis aan praatjies oor grysblaarvlek gesteur nie, aangesien die siekte hoofsaaklik tot KwaZulu-Natal en die Lydenburg-omgewing in die Laeveld beperk was. Die situasie is egter vinnig besig om te verander. *Lees meer hier:* https://proagri.co.za/grysblaarvlek-slaan-toe-op-die-hoeveld/

Comments