ProAgri Nuus / News
ProAgri Nuus / News
February 27, 2025 at 08:09 PM
Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2 596 700 ha, wat 1,50% of 39 550 ha minder is as die 2 636 250 ha wat verlede seisoen aangeplant is, en 1,87% of 49 500 ha minder as die voorlopige oppervlakteskatting van 2 646 200 ha soos vrygestel in Januarie 2025. Lees meer hier: https://proagri.co.za/kommersiele-mielie-oesskatting-826-meer-as-vorige-seisoen/

Comments