ProAgri Nuus / News
ProAgri Nuus / News
May 13, 2025 at 07:40 PM
Wanneer ’n boer besluit om in tegnologie te belê, is dit nie bloot ’n modegier nie – dit is ’n strategiese skuif vir volhoubaarheid en groei. Tian Kruger Boerdery (TKB), gevestig in die hartjie van die Groblersdal-distrik, is ’n sprekende voorbeeld van hoe vooruitdenkende besluitneming nie net produksie verhoog nie, maar ook risiko verminder. *Lees meer:* https://proagri.co.za/agi-doen-dit-weer-met-tegnologie-en-ervaring-die-keer-saam-met-tkb/

Comments