ProAgri Nuus / News
ProAgri Nuus / News
May 27, 2025 at 07:36 PM
NAMPO-park buite Bothaville het van 13 tot 16 Mei 2025 weer sy staal gewys. Met ‘n rekordgetal van 87 191 besoekers en meer as 900 uitstallers het die 57ste NAMPO-oesdag nie net sy status as die grootste graangerigte landbousektor in Suider-Afrika bevestig nie, dit het ook gewys hoekom die bedryf die land bly bou. Lees meer hier: https://proagri.co.za/nampo-2025-waar-wereldklas-landbou-met-plaaslike-vindingrykheid-saamkom/
❤️ 1

Comments