ProAgri Nuus / News
ProAgri Nuus / News
May 29, 2025 at 05:49 PM
Limagrain Field Seeds South Africa se nuutste kultivars bied ‘n volle mieliepakket Limagrain is ‘n saadmaatskappy wat deur boere besit en bestuur word, vir boere. In hulle bestaan van sestig jaar het hulle hulself reeds geposisioneer as ‘n wêreldklas rolspeler en nou beoog hulle om hulself ook as ‘n prominente Suid-Afrikaanse saadmaatskappy te vestig. Lees meer hier: https://proagri.co.za/limagrain-se-nuutste-kultivars-bied-n-volle-mieliepakket/

Comments