Nuusflits
Nuusflits
June 6, 2025 at 10:19 AM
Liggaam van vermiste 7-jarige deur vissermanne gekry OOS-KAAP. – Die liggaam van ’n 7-jarige seun wat Sondag in die branders by Mdumbi vermis geraak het, is Dinsdagaand gevind en herwin. #seun #liggaam #gevind Lees meer hier: https://nuusflits.com/liggaam-van-vermiste-7-jarige-deur-vissermanne-gekry/
Image from Nuusflits: Liggaam van vermiste 7-jarige deur vissermanne gekry  OOS-KAAP. – Die ...
😢 3

Comments