
Nuusflits
June 6, 2025 at 12:58 PM
Man ontvoer, polisie-taakspan soek verdagtes
VRYSTAAT. – Kamogelo Baukudi (19), ‘n gr. 11-leerling aan Hoërskool Martie du Plessis in Fichartdtpark, is glo Donderdag kort voor 12:00 ontvoer deur twee mans wat hulle as polisielede voorgedoen het. ‘n Taakspan van die polisie ondersoek tans die saak.
#skoolleerling #ontvoer #gesoek #verdagtes
Lees meer hier:
https://nuusflits.com/man-ontvoer-polisie-taakspan-soek-verdagtes/

😮
1