Nuusflits
Nuusflits
June 6, 2025 at 01:15 PM
Voormalige finansiële beampte by skool 10 jaar agter tralies MPUMALANGA. – Larrisa Aloma Vern (52), ’n voormalige finansiële beampte by Laerskool Delmas, is Donderdag deur die plaaslike streekhof tot 10 jaar direkte tronkstraf gevonnis nadat sy voorheen aan bedrog van meer as R2.7 miljoen skuldig bevind is. #laerskool #finansies #bedrog #vonnis Lees meer hier: https://nuusflits.com/voormalige-finansiele-beampte-by-skool-10-jaar-agter-tralies/
Image from Nuusflits: Voormalige finansiële beampte by skool 10 jaar agter tralies  MPUMALAN...
👍 1

Comments